dieINTERNET Logo

dieINTERNET.co.za word deur Bitconnect Pty Ltd bedryf. Alle dienste wat op dieinternet.co.za gelys word, word deur Bitconnect voorsien en onderhou. Hierdie ooreenkoms word dus aangegaan met Bitconnect Pty Ltd. Ter wille van geldigheid is hierdie aansoek proses in Engels.